DMOZ

Katalog ODP jest największym katalogiem stron.

Znajdziesz w nim najbardziej wartościowe strony, wszystko dlatego, że jest on to katalog moderowany, czyli każda strona przed dodaniem do katalogu musi zostać zaakceptowana przez człowieka.

Całość została podzielona na kategorie tematyczne dzięki czemu intuicyjnie można dotrzeć do poszukiwanych stron. Zapraszam do przęglądania.



w katalogu tylko w tej kategorii


This category in other languages:
  • - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
  • - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
  • - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
  • - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
  • - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
  • - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
  • - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
  • - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
  • - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
  • - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
  • - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
  • - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
  • - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
  • - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
  • - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
  • - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
Pomóż budować największy kataolg w sieci.


Rodzic Po Ludzku Fundacja Avalon Krwinka Mimo Wszystko Pajacyk